Home » Trekspoor in die Wildernis by John Coetzee
Trekspoor in die Wildernis John Coetzee

Trekspoor in die Wildernis

John Coetzee

Published January 1989
ISBN :
Paperback
104 pages
Enter the sum

 About the Book 

Dié avontuurlike verhaal speel hom af in die vyftigerjare van die vorige eeu. Kobus Jonker, ’n weeskind, woon by sy oom op Schoemansdal in die verre wilde Noord-Transvaal.